IMG_8245.JPG
ROOM 5 BED.JPG
IMG_8245.JPG

Guesthouse @56


56 KORHAAN RD, MOOIPLAATS

PRETORIA EAST

+27 72 486 8877 / CHECK AVAILABILITY OR BOOK NOW

SCROLL DOWN

Guesthouse @56


56 KORHAAN RD, MOOIPLAATS

PRETORIA EAST

+27 72 486 8877 / CHECK AVAILABILITY OR BOOK NOW

A place to call home

Guesthouse @ 56 is an elegant country guest house conveniently situated 8 km from the city, in the Mooiplaats area, east of Pretoria.

Our self-catering double rooms offer supreme comfort and stylish accommodation with attention to detail and cleanliness.  Warm hospitality and a relaxed country atmosphere await you at Guesthouse @ 56.  Secure open parking with remote control security allows access to 8 Ha of pristine private land.  A wide range of outdoor activities, excellent restaurants, stylish wedding venues and equestrian centres can be found in the area.

 

GUESTHOUSe

makeup service

ROOM 5 BED.JPG

Our Rooms


Luxury in Country style simplicity

Our Rooms


Luxury in Country style simplicity

Each room comes standard with the following:

Queen Sized Bed, DSTV, Fridge, Microwave, Shower Bathroom, Tea Corner and Guest Amenities.

Wifi and Hair Dryers available at reception

An additional single bed is available in rooms 1 and 7 at an additional charge for small children or an extra guest.

book now

Reviews


Reviews


Dit was baie netjies

Sal enige tyd weer daar oorslaap. Sal vir almal vertel hoe 'n goeie gastehuis Guesthouse @56 is!  Quintin C

Dit was fantasties.

Ons was laat Vrydag daar en steeds op die hande gedra. Na 'n tydjie se gesukkel om die plek te kry (ons is plaasjapies) is ons vriendelik verwelkom. Die kamers was uitstekend. Baie dankie. Bertie H

Die gastehuis het alles gebied waarna ons gesoek het.

Die gastehuis was goed geleë vir ons doel, dit is 'n pragtige gastehuis met skoon en netjiese kamers. Ons is hartlik ontvang in 'n pragtige gastehuis. Amanda K

Such a warm and friendly welcome by the host and most of all beautiful, clean and comfy.

We were greeted by Tomi with such a warm welcome as we arrived. We attended a wedding and needed accommodation for the night and was not disappointed as the rooms were clean and there were fresh white linen and everything you may need. Such a pleasant stay and convenient. Would recommend to everyone. Vashika K

THUMBS UP

We were attending a wedding close by and stayed @ Guesthouse @ 56 for the weekend. 
The owner Toy was lovely, friendly and helpful. 
The Guesthouse was beautiful, neat and clean! The room was lovely, the bed comfortable and felt like home. 
Thank you Toy - I will definitely recommend you to others. Jaqui Jansen van Rensburg, South Africa

The Guesthouse is gorgeous and the rooms are very beautiful and comfortable.  Toy is very friendly and helpful. We had a lovely stay at Guesthouse @ 56.  Charlene du Plessis 

Ek en my vrou Helen wil net weer eens vir jou se baie dankievir die Wonderlike naweek dat ons by julle kon tuis gegaan het, Julle gaste huis was wonderlik en ons het die ontbyt ook vreeslik geniet.  Schalk Visagie

Pragtige gastehuis met sosveel hartlikheid en gasvryheid!!  Lawrence & Talita Ryan

Baie, baie dankie vir die wonderlike geleentheid om hier te kon gebly het.  Dit is verskriklik netjies en definitief 'n baie great gastehuis.  Sal beslis weer 'n draai kom maak.  Mag die Here julle uit jul sokkies uit seën.  Die Hoy''s

Baie dankie vir die gasvryheid!  Valiant Swart 05-03-2016

Baie dankie vir die gasvryheid.  Die diens is fantasties.  Die personeelis baie vriendelik en behulpsaam.  Frans en Riana van Rensburg

Lovely guesthouse!  Thank you.  Regards.  The Pillay family (Nelspruit) 28-03-2016

Absoluut verruklik en baie mooi en goed uitgerus.  Janda van de Vyver, Vereeniging 15-05-2016

Dankie vir die vriendelike diens en lekker warm slaapplek - ons het baie lekker gebly en sal julle aanbeveel!  Charlene & Stefan

Thank you for a wonderful stay - a stunning place to celebrate our 44th wedding anniversary.  Mike & Margy Theron 08-07-2016

We had a beautiful stay, great hosts, cosy rooms.  Thank you.  Rufaro 31-07-2016

Baie dankie vir 'n wonderlike bly.  Julle het regtig baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.  100% op julle etiket!!  Emke en Elandrie 09-08-2016

Thank you!  We had a marvelous stay and it was so convenient for our wedding at Chez Charlene.  The rooms are beautiful!  Beyleveld-Kruger wedding party 14-08-2016

Heerlik gebly!  Baie dankie vir al die ekstra moeite.  Ons waardeer opreg.  Philip & Estee Snyman (Stellenbosch), Jaco & Candice Colyn (Bfn), Franz & Lizanie Homsek (Bfn), Pieter Marais (Robertson) 09-10-2016

Baie dankie, ons het baie lekker geslaap.  Dis baie lekker hier.  Refentse 21-10-2016

Baie dankie dat ek altyd welkom is hier by julle.  Ek sal altyd kom kuier, want dit is ongelooflik lekker om hier oor te bly.  Brendan Peyper

Het soos 'n koning gekuier.  Baie liefde.  Andries Vermeulen 28-10-2016

Thanks so much!  Lovely stay and amazing accommodation.   Kyle Bisset & Gary Jackson 19-11-2016

Thank you for a wonderful welcome, warm and gracious - like home away from home.  We just love the tranquility and friendliness.  Will most definitely return in future and recommend to our friends and acquaintances.  Thank you.   Abe & Charmelle Daniels 26-11-201

Waardeer jou sooo baie!  Dankie.  Liefde,  Linza 03-12-2016

Lekker man, lekker.  Julle is die beste.  Danie Hartzenberg 05-02-2017

Fantastiese verblyf en baie goeie diens.  Vriendelike mense.  Baie dankie!  Chrisna en Jaques 11-03-2017

The place & rooms are very, very good, clean.  We had a good time.  I will always recommend the place to other people.  William & Phineas Baloi  20-03-2017

Dankie weereens dat ek hier kon slaap tannie, dit voel werklik of ek 'n huis weg van my huis af het.  Brendan Peyper

Vreeslik lekker gebly!!  Dankie vir gasvryheid en pragtige plek.  Ons kom verseker weer hier bly!  Groete,  Marna & Charl 02-04-2017

Ek bly op geen ander plek as ek in GAUTENG is nie.  Dankie aan Toy en al die staf hier.  Dis 'n spesiale plek.  Elvis Blue 2017

Baie dankie vir die oornag.  Dit was 'n baie lekker ervaring.  Die gastehuis is pragtig!  Sall weer so maak!!!  Mathys 08-04-2017